Gidsboek in Afrikaans vir Digitale Transformasie
- Tom Mostert
- Dec 6, 2024
- 1 min read
Ons is so opgewonde om die volgende uitgawe van die WANDELPAD gidsreeks vir kleinsake veranderingsleiers as 'n e-boek bekend te stel!
Wil jy 'n gladde en streslose digitale transformasie onderneem? Hierdie 320-bladsy gidsboek is gepak met waardevolle advies, spitspraktyke, toepasbare voorbeelde uit verskillende industrieë en nog veel meer!
Beide die sagteband en Kindle e-boek weergawes is tans te koop op AMAZON.COM

Comments